Tag Archives: Rooisee

Die Rooisee saam met hammerkoppe, dit is hoe ons duik

Vandat ek die eerste keer geduik het, het ek begin om ‘n lysie op te stel van plekke waar ek wil gaan duik. Die rooisee het die nommer een posisie gevat op die kortlys van “Onder Water Willie se duikplanne”. Hoekom duik in die Rooisee? Daar is verskye redes hoekom ek wil duik in die […]