Tag Archives: Postmatriek

ATKV Posties kry duiklesse by Geko Divers

Geko Divers het onlangs die kans gehad om ‘n spul Posties van ATKV Postmatriek te leer duik as deel van hul skoolverlaters avontuur. Hierdie is deel een van ‘n reeks oor duik saam met die groep jongmense. Duiklesse Maandagoggend nog voor ontbyt het elke Postie vir hom-/haarself ‘n BCD, wetsuit, regulator, fins, booties en ‘n masker […]