Tag Archives: Onderwater Willie

‘n Onderwater park by Grüner See – Dit is hoe ons duik

Ek is nie groot op varswater duik nie. Miracle Waters is nie my idee van die beste duik nie. Ek hou van water waar die visibility darem toelaat dat ek my hand voor my gesig kan sien as ek dieper as 3 meter onder die water se oppevlak is. Gelukkig is daar varswater plekke soos Grüner […]