Tag Archives: Bassas da India

Duik in ‘n krater by Bassas da India – Dit is hoe ons duik

Gelukkig vir my is die meerderheid van ons planeet onderwater. Daar sal altyd ‘n plekkie wees waaroor ‘n scuba duiker kan droom. Soveel so, dat jy kan begin dink aan goed soos: Ek wonder hoe sal dit wees om ‘n krater te duik wat onderwater is en toe onder ‘n koraalrif? Goeie nuus is dat Bassas […]