Day 5

‘n Dag in die winkel

~ScubaTash

Ons het nie vandag gaan duik nie, maar eerder in die winkel gewerk. Ek het my dag spandeer om te skryf en advertering vir Geko Divers te doen. 

Jay, Aldo en Dirk het cylinders gepomp, en gehelp met die winkel se opknappings. JP het Johannesburg toe gery om nuwe voorraad vir die winkel te gaan haal. Ri en Anri het kantoor werk gedoen asook gehelp om seker te maak ons “pietie’s” doen wat ons moet.

Dawie het heel dag rond gehol, was skaars in sig vandag so besig was hy!

Dit was lekker om breuk te vat van duik af, maar ek kan nie wag om weer more te duik nie.

Moeg Dawie na die lang dag:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *