Day 10

Dag 10

~Scubatash

More ry ons Umkomaas toe! Ons het vandag al die “gear” uitgesorteer, en seker gemaak dit is alles droog en gereed vir die naweek. Cylinders moes gepomp word. Ek, Jay, Dirk en Aldo het ook gestudeer vandag aan ons Haai Knowledge Reviews vir Umkomaas. Terwyl JP aan gear regmaakery gewerk het en Ri admin werk gedoen het.

Na ek my duike “gelog” het vanoggend, het ek besef ek het klaar 20 duike agter die rug! Kan nie wag vir nog duike saam die haaie in Ukomaas nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *