Author Archives: Onderwater Willie

Let’s go dive the Red Sea in August 2017

We feel that for most the Red Sea Experience is a once in a lifetime experience, a dream, something found on the Bucket list of many. There is no need to spoil the experience by booking and thinking you will stay in a king sized bed and end up in bunk beds with six other […]

Shop Clearance sale 7-8 April 2017

As we do from time to time, we help you save money buy clearing out our shop stock in a clearance sale. On 7 and 8 April 2017 we will again be offering you massive savings opportunities on scuba diving gear and equipment! What’s on sale? Fins, wetsuits, masks, BCDs and Regs, along with all […]

Diving equipment and gear maintenance after your holiday dives

The ocean is a magical place, but saltwater wreck havoc on diving equipment. Diving equipment and gear maintenance is essential not only to prolong the life of your scuba gear, but also for your own safety. BC, regulator, fins, mask and wetsuit is just some of the expensive equipment that can last you a lifetime […]

Best last minute Christmas present – Waterproof torch

We know exactly how it goes, the holiday shopping period is a rush and sometimes you end up with at least one person that you didn’t find the perfect gift for. Never fear Geko Divers is here to help you be the ultimate last minute Santa Clause! Because let’s be honest, who doesn’t need a […]

Underwater Hotel and an ARIA Full Face Mask is the perfect holiday

Sleeping with the fishes will have a completely different meaning to you’ve experienced the Underwater Hotel off the coast of Pemba Island in the Zanzibar. And when you see how close this submerged hotel room is to the fish and the reef, you will want to take an Aria Full Face Mask with you. The […]

5 Vrese wat mense stop van scubaduik

Vir lank het ek nie eers ‘n bietjie belangstelling in scubaduik gehad nie. Daar was verskeie redes, maar meestal was my vrese omdat ek niks geweet het van scubaduik nie. Die eerste keer toe ek by ‘n pool session my kop onder die water sit en inasem deur my regulator, toe het meeste van my […]

5 Redes hoekom jy ‘n dive computer moet kry

5 Redes hoekom jy ‘n dive computer moet kry ‘n Dive Computer is iets wat baie keer misgekyk word wanneer daar gekyk word na duik toerusting. Persoonlik dink ek dat ‘n duikrekenaar (ja, dit is die Afrikaans vir dive computer) een van die beste stukke gereedskap is wat ‘n duiker kan kry. Veral as jy […]

‘n Onderwater park by Grüner See – Dit is hoe ons duik

Ek is nie groot op varswater duik nie. Miracle Waters is nie my idee van die beste duik nie. Ek hou van water waar die visibility darem toelaat dat ek my hand voor my gesig kan sien as ek dieper as 3 meter onder die water se oppevlak is. Gelukkig is daar varswater plekke soos Grüner […]

Duik in ‘n krater by Bassas da India – Dit is hoe ons duik

Gelukkig vir my is die meerderheid van ons planeet onderwater. Daar sal altyd ‘n plekkie wees waaroor ‘n scuba duiker kan droom. Soveel so, dat jy kan begin dink aan goed soos: Ek wonder hoe sal dit wees om ‘n krater te duik wat onderwater is en toe onder ‘n koraalrif? Goeie nuus is dat Bassas […]

Die Rooisee saam met hammerkoppe, dit is hoe ons duik

Vandat ek die eerste keer geduik het, het ek begin om ‘n lysie op te stel van plekke waar ek wil gaan duik. Die rooisee het die nommer een posisie gevat op die kortlys van “Onder Water Willie se duikplanne”. Hoekom duik in die Rooisee? Daar is verskye redes hoekom ek wil duik in die […]