Monthly Archives: October 2016

Duik in ‘n krater by Bassas da India – Dit is hoe ons duik

Gelukkig vir my is die meerderheid van ons planeet onderwater. Daar sal altyd ‘n plekkie wees waaroor ‘n scuba duiker kan droom. Soveel so, dat jy kan begin dink aan goed soos: Ek wonder hoe sal dit wees om ‘n krater te duik wat onderwater is en toe onder ‘n koraalrif? Goeie nuus is dat Bassas […]

Lucky Ntuli – The student becomes the Divemaster

A post by Niki, one of our diving instructors. As a scuba diving instructor you are introduced to many extraordinary experiences, including travel, adventure, many wonderful hours underwater and of course the great variety of genuinely real and fun people you meet along the way. These are the people that share these experiences with you […]

Die Rooisee saam met hammerkoppe, dit is hoe ons duik

Vandat ek die eerste keer geduik het, het ek begin om ‘n lysie op te stel van plekke waar ek wil gaan duik. Die rooisee het die nommer een posisie gevat op die kortlys van “Onder Water Willie se duikplanne”. Hoekom duik in die Rooisee? Daar is verskye redes hoekom ek wil duik in die […]

Technical Diving. Too much, Too Soon?

By Patrick Voorma My first introduction to technical diving was in 2006 when a group of rebreather and Open Circuit divers booked a series of dives on some of the 60m wrecks off Durban. On that particular trip I was the skipper on one of the dive boats. I was fascinated by the equipment and […]

Jy lewe net een keer, kom ons duik!

Kom ek wees sommer eerlik vanaf post een: Ek is nie ‘n moerse ervare duiker nie. Ek het skaars 25 duike onder die belt en het slegs my Open Water kwalifikasie. Ek is nie’n fan van swem nie en oorspronklik het ek glad nie belang gestel in Scuba nie. Soos elke person wat nie wil […]